Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Prosa & poësie » " Droë Lente " deur DONALD RIEKERT
" Droë Lente " deur DONALD RIEKERT [boodskap #97748] Di, 07 September 2004 02:00 na volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
DROë LENTE
Donald Riekert

Dis lente die jaar
die haakbosreëntjie bly weg
in droë blom droë wit stuif
lê die steenbokrammetjie met
sy kop op die blare se ophoop
wyl die ooitjie haar kop druk
teen die ram se lies in die koel
skaduwee van die bos In die ooi
se dor oog ryg die jongby
op in 'n droë heuningkoek
en in my hart se vat
kruip die rooi duin
daardie jaar groot woestyn
Re: " Droë Lente " deur DONALD RIEKERT [boodskap #97855 is 'n antwoord op boodskap #97748] Di, 07 September 2004 21:04 Na vorige boodskap
Dingus  is tans af-lyn  Dingus
Boodskappe: 187
Geregistreer: Oktober 2000
Karma: 0
Senior Lid
Die "Nat Broek" deur L.N.G. Pea

"@rogers.com" wrote in message
news:NC8%c.240648$UTP.180072@twister01.bloor.is.net.cable.ro gers.com...
>
> DROë LENTE
> Donald Riekert
>
> Dis lente die jaar
> die haakbosreëntjie bly weg
> in droë blom droë wit stuif
> lê die steenbokrammetjie met
> sy kop op die blare se ophoop
> wyl die ooitjie haar kop druk
> teen die ram se lies in die koel
> skaduwee van die bos In die ooi
> se dor oog ryg die jongby
> op in 'n droë heuningkoek
> en in my hart se vat
> kruip die rooi duin
> daardie jaar groot woestyn
>
Vorige onderwerp: "Pionier " deur DONALD RIEKERT
Volgende onderwerp: " Kanniebos " deur DONALD RIEKERT
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Apr 29 15:02:09 MGT 2024